John 5:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek ontvang geen eer van mense nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek ontvang nie eer van mense af nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | Eer neem Ek van die mense nie aan nie. |
| Afrikaans 1983 | “Ek is nie gesteld op die eer wat mense bewys nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ek aanvaar nie verering deur mense nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek vra nie dat mense My moet eer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek gee nie om wat mense van My dink nie. |