John 5:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle sal nie na My toe kom om die lewe te hê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle wil nietemin nie na My toe kom sodat julle die lewe kan ontvang nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle wil nie na My kom om die lewe te hê nie. |
| Afrikaans 1983 | Tog wil julle nie na My toe kom sodat julle die lewe kan kry nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar julle wil nie na My kom, sodat julle die lewe kan hê nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle wil nie na My toe kom en die ewige lewe kry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tog wil julle nie na My toe kom sodat Ek vir julle die ewige lewe kan gee nie. |