John 5:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle het sy woord nie wat in julle bly nie; want wie Hy gestuur het, hom glo julle nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En julle het nie regtig ’n greep op sy boodskap nie omdat julle nie in die Een glo wat Hy gestuur het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle het sy woord nie as iets blywends in julle nie, omdat julle Hom wat Hy gestuur het, nie glo nie. |
| Afrikaans 1983 | En sy woord lewe nie werklik in julle nie, omdat julle nie in die Een glo wat Hy gestuur het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En julle het sy woord nie blywend in julle nie, omdat julle Hom wat Hy gestuur het, nie glo nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het nie die Vader se boodskap in julle harte nie, want die Vader het My na die wêreld gestuur, maar julle glo nie in My nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle weet ook nie wat Hy regtig sê nie en glo dit ook nie wanneer julle dit hoor nie. Dit alles sien ’n mens daaraan dat julle nie glo in die Een vir wie die Vader gestuur het nie. |