John 5:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy was 'n brandende en 'n skynende lig, en julle was gewillig om 'n tyd lank in sy lig te juig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hý was die lamp wat gebrand en helder geskyn het, en julle was gewillig om julle vir ’n uur in sy lig te verbly.
Afrikaans 1933/1953 Hy was die lamp wat brand en skyn, en julle was gewillig om julle vir 'n tyd in sy lig te verbly.
Afrikaans 1983 Hy was die lamp wat gebrand en geskyn het, en julle was gewillig om julle 'n rukkie in sy lig te verheug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was die lamp wat brand en lig gee, en julle was gretig om julle vir 'n tydjie in sy lig te verbly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Johannes was soos 'n lamp wat brand en helder skyn, en julle was 'n kort tydjie bly oor sy lig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Johannes kan met ’n lamp vergelyk word. Hy het gebrand en sy lig gegee. ’n Rukkie lank was dit vir julle lekker om in daardie lig te leef.