John 5:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ek ontvang geen getuienis van 'n mens nie, maar hierdie dinge sê ek, sodat julle gered kan word.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek hou nie vas aan die getuienis van ’n mens nie, maar Ek sê dit sodat julle verlos kan word.
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek neem die getuienis van 'n mens nie aan nie; maar Ek sê dit, dat julle gered kan word.
Afrikaans 1983 Nie dat Ek op die getuienis van 'n mens steun nie, maar Ek noem dit sodat julle gered kan word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek aanvaar egter nie die getuienis wat van 'n mens afkomstig is nie, maar Ek sê hierdie dinge sodat julle verlos kan word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar dit is nie nodig dat mense moet sê wie Ek is nie. Ek sê dit vir julle sodat julle kan glo en sodat God julle kan red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het egter nie mense se getuienis nodig nie. Ek hoef Johannes nie eens as getuie te roep nie, want Ek het beter getuies as hy. Ek herinner julle egter net aan wat hy gesê het sodat dit julle kan help op julle pad na redding.