John 5:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle het na Johannes gestuur, en hy het van die waarheid getuig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het mense na Johannes toe gestuur en sy getuienis was die waarheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle het na Johannes gestuur, en hy het vir die waarheid getuig. |
| Afrikaans 1983 | “Julle het 'n afvaardiging na Johannes toe gestuur, en wat hy getuig het, is die waarheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het gesante na Johannes gestuur, en hy het vir die waarheid getuig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het mense na Johannes die Doper toe gestuur en hy het die waarheid oor My gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle onthou mos nog die mense wat julle na Johannes die Doper toe gestuur het? Alles wat hy vir hulle oor My gesê het, is waar. Glo dit maar. |