John 5:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek van myself getuig, is my getuienis nie waar nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As net Ek oor Myself getuig, is my getuienis nie geldig nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As Ek van Myself getuig, is my getuienis nie waar nie. |
| Afrikaans 1983 | “As net Ek oor Myself getuig, is my getuienis nie geldig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ As Ek oor Myself getuig, is my getuienis nie waar nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir die Jode gesê: “As Ek self sê wie Ek is, dan beteken my woorde niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, die besluite wat Ek neem, kom van God af; Hy het My gestuur om te kom sê presies wat Hy wil hê. |