John 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierin het 'n groot menigte magtelose mense gelê, van blindes, haltes, verdorde, en wag op die beweging van die water. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | waar daar ’n menigte gestremdes gelê het: blindes, kreupeles en lammes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarin het 'n groot menigte siekes gelê, blindes en kreupeles en lammes, wat op die roering van die water gewag het. |
| Afrikaans 1983 | waar daar baie gestremdes gelê het: blindes, kreupeles en lammes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die pilaargange het 'n groot aantal siekes gelê: blindes, kreupeles, verlamdes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | By die dam was vyf gange met pilare. Daar het baie siek mense gelê. Hulle was blind of verlam of kreupel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |