John 5:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het Hom mag gegee om ook te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Hom ook volmag gegee om te oordeel omdat Hy die Seun van die Mens is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het Hom mag gegee om ook te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is. |
| Afrikaans 1983 | Hy het Hom ook volmag gegee om te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het aan Hom ook volmag gegee om te oordeel, omdat Hy die •Seun van die Mens is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Vader het ook gesê die Seun mag oordeel, want Hy is die Seun van die mens. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarmee saam het die Vader ook die Seun gevra om die Regter by die finale oordeel te wees. |