John 5:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want soos die Vader lewe in Homself het; so het Hy aan die Seun gegee om lewe in homself te hê;
Afrikaans (NLV) 2011 Soos die Vader lewe in Homself het, só het Hy dit ook aan die Seun gegee om lewe in Homself te hê.
Afrikaans 1933/1953 Want soos die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan die Seun ook gegee om lewe in Homself te hê.
Afrikaans 1983 Soos die Vader die lewe in Homself het, het Hy die lewe ook aan die Seun gegee om dit in Homself te hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want soos die Vader lewe in Homself het, so het Hy dit ook aan die Seun gegee om lewe in Homself te hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Vader lewe en Hy laat mense lewe. Hy het hierdie lewe ook vir die Seun gegee sodat die Seun ook mense kan laat lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie lewe is natuurlik die tipe lewe wat die Vader self het. Dit is ook die lewe wat Hy aan sy Seun gegee het.