John 5:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want soos die Vader die dooies opwek en hulle lewend maak; so maak die Seun lewend wie Hy wil.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos die Vader die dooies opwek en weer lewend maak, só maak die Seun ook lewend wie Hy wil.
Afrikaans 1933/1953 Want soos die Vader die dode opwek en lewend maak, so maak ook die Seun lewend wie Hy wil.
Afrikaans 1983 Soos die Vader die dooies opwek en lewend maak, so maak die Seun ook lewend wie Hy wil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want soos die Vader die dooies opwek en lewend maak, so maak die Seun ook lewend wie Hy wil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Vader laat mense opstaan wat gesterf het, Hy laat hulle weer lewe. Die Seun doen dieselfde, Hy laat ook mense weer lewe, die mense wat Hy wil laat lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos die Vader dooie mense weer lewendig maak, so sal die Seun dit ook doen waar en wanneer Hy wil. En dit is nie al nie.