John 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is in Jerusalem by die skaapmark 'n poel, wat in die Hebreeuse taal Betesda genoem word, met vyf stoepe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | By Skaappoort in Jerusalem is daar ’n waterbad wat in Hebreeus Betesda genoem word. Dit het vyf onderdakpilaargange gehad |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar is in Jerusalem by die Skaapspoort 'n bad met vyf pilaargange wat in Hebreeus Bet,sda genoem word. |
| Afrikaans 1983 | By die Skaappoort in Jerusalem was daar 'n bad met die Hebreeuse naam Betesda. Dit het vyf pilaargange gehad, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By die Skaappoort in Jerusalem is daar 'n bad, in Hebreeus Betsata genoem, met vyf pilaargange. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | By die Skaap-poort in Jerusalem was daar 'n dam. Die Hebreeuse naam van die dam was Betesda. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [2-3] Naby die Skaappoort in Jerusalem was daar ’n bad wat in Hebreeus Betesda genoem is. Dit was die bymekaarkomplek vir mense met die een of ander siekte, soos blindes, kreupeles en mense met ander siektes. By die bad was daar pilare met ’n dak op. Die pilare het vyf gange gevorm. Daar het die siekes rondgesit of -gelê. |