John 5:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarom het die Jode Jesus vervolg en probeer om Hom dood te maak, omdat Hy hierdie dinge op die sabbatdag gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het die Jode Jesus probeer vervolg, net omdat Hy dit op ’n Sabbat gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hieroor het die Jode Jesus vervolg en probeer om Hom dood te maak, omdat Hy dit op die sabbat gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Die Jode het toe teen Jesus te velde getrek omdat Hy dit op 'n sabbatdag gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hieroor wou die Jode Hom vervolg, omdat Hy dit op 'n Sabbat gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het begin om slegte dinge te doen aan Jesus omdat Hy die man op 'n Sabbatdag gesond gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die Jode begin kyk of hulle Jesus nie in die moeilikheid kon bring nie, want hulle was baie ontevrede omdat Hy hierdie tipe ding op die sabbat gedoen het. |