John 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die man het weggegaan en vir die Jode gesê dat dit Jesus was wat hom gesond gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man het toe vir die Jode gaan vertel dat Jesus die Een is wat hom gesond gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die man het gegaan en aan die Jode vertel dat dit Jesus was wat hom gesond gemaak het. |
| Afrikaans 1983 | Die man het vir die Jode gaan vertel dat dit Jesus is wat hom gesond gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man het weggegaan en die Jode vertel dat dit Jesus was wat hom gesond gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe gaan sê die man vir die Jode dit is Jesus wat hom gesond gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man is toe reguit na die Jode toe om vir hulle te vertel dat dit Jesus was wat hom gesond gemaak het. |