John 5:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe vra hulle hom: Watter man is dit wat vir jou gesê het: Neem jou bed op en loop?
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle vra hom: “Wie is die persoon wat vir jou gesê het: ‘Tel jou slaapmatjie op en loop’?”
Afrikaans 1933/1953 Toe vra hulle hom: Wie is die man wat vir jou gesê het: Neem jou bed op en loop?
Afrikaans 1983 Hulle vra hom toe: “Wie is die man wat vir jou gesê het: Tel jou goed op en loop?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom gevra: “Wie is die man wat vir jou gesê het, ‘Tel jou slaapmat op en loop’?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Jode het vir hom gevra: “Wie is die man wat vir jou gesê het jy moet jou slaapmat neem en loop?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle vra hom toe: “Wie het dit gesê?”