John 5:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy antwoord hulle: Hy wat my gesond gemaak het, Hy het vir my gesê: Neem jou bed op en loop.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy antwoord hulle egter: “Die man wat my gesond gemaak het, dit is hý wat vir my gesê het: ‘Tel jou slaapmatjie op en loop.’”
Afrikaans 1933/1953 Hy antwoord hulle: Hy wat my gesond gemaak het, Hy het vir my gesê: Neem jou bed op en loop.
Afrikaans 1983 Maar hy antwoord hulle: “Die man wat my gesond gemaak het, het vir my gesê: Tel jou goed op en loop.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hy antwoord hulle: “Die man wat my gesond gemaak het, het vir my gesê, ‘Tel jou slaapmat op en loop.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man het vir die Jode gesê: “Die man wat my gesond gemaak het, het gesê ek moet my slaapmat neem en loop.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dis nie ek nie! Dis die man wat my gesond gemaak het. Dit is Hy wat vir my gesê het: ‘Tel jou goed op en stap hier weg,’” maak die man verskoning.