John 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Jode het toe vir die geneesde gesê: Dit is sabbatdag; dit is jou nie geoorloof om jou bed te dra nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Jode sê toe vir die man wat so pas gesond geword het: “Dit is ’n Sabbat; daarom mag jy nie jou slaapmatjie dra nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Jode sê toe vir hom wat genees was: Dit is sabbat; dit is jou nie geoorloof om jou bed te dra nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Jode sê toe vir die man wat genees is: “Dit is 'n sabbatdag; jy mag nie jou goed dra nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jode sê toe vir die man wat genees is: “Dit is Sabbat – dit is nie vir jou toelaatbaar om jou slaapmat te dra nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode sê toe vir die man wat gesond geword het: “Dit is 'n Sabbatdag. Jy mag nie jou slaapmat op die Sabbatdag dra nie!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is die sabbat vandag,” gaan die Jode die man teë. “Jy mag mos nie vandag jou slaapmat dra nie.” |