John 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierna was daar 'n fees van die Jode; en Jesus het opgegaan na Jerusalem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het daar ’n groot fees van die Jode plaasgevind. Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierna was daar 'n fees van die Jode, en Jesus het opgegaan na Jerusalem. |
| Afrikaans 1983 | Hierna was daar weer 'n fees van die Jode, en Jesus het daarvoor Jerusalem toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna was daar 'n Joodse fees, en Jesus het na Jerusalem opgegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later was daar weer 'n Joodse fees, en Jesus het na Jerusalem gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Rukkie later is Jesus weer Jerusalem toe vir nog ’n Joodse fees. |