John 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Want sy dissipels het na die stad gegaan om vleis te koop.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy dissipels was toe nog in die dorp om kos te gaan koop. |
| Afrikaans 1933/1953 | want sy dissipels het na die stad gegaan om voedsel te koop. |
| Afrikaans 1983 | Sy dissipels was intussen weg dorp toe om te gaan kos koop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy dissipels was reeds weg dorp toe om kos te koop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus was alleen, want sy dissipels het in die stad gaan kos koop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | (Sy dissipels was toe reeds dorp toe om kos te gaan koop.) |