John 4:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar kom 'n vrou uit Samaria om water te skep; Jesus sê vir haar: Gee My om te drink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Samaritaanse vrou kom toe daar aan om water te skep. Jesus vra haar: “Gee vir My asseblief water om te drink.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar kom 'n vrou uit Samar¡a om water te skep. Jesus sê vir haar: Gee vir My water om te drink -- |
| Afrikaans 1983 | Daar kom toe 'n Samaritaanse vrou water haal, en Jesus vra vir haar: “Gee My 'n bietjie water om te drink.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar kom toe 'n vrou uit Samaria om water te skep, en Jesus sê vir haar: “Gee vir My water om te drink.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Vrou uit Samaria het daar kom water skep. Jesus het vir haar gevra: “Gee asseblief vir my water om te drink.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Samaritaanse vrou kom toe daar aan om water te skep. Jesus vra haar toe: “Gee My asseblief ’n bietjie water om te drink.” |