John 4:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is weer die tweede wonder wat Jesus gedoen het toe Hy uit Judéa na Galilea gekom het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was die tweede wonderteken wat Jesus gedoen het nadat Hy uit Judea in Galilea aangekom het.
Afrikaans 1933/1953 Hierdie tweede teken weer het Jesus gedoen toe Hy uit Judiain Galil,a gekom het.
Afrikaans 1983 Dit was die tweede wonderteken wat Jesus gedoen het nadat Hy weer uit Judea na Galilea toe gekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die tweede teken wat Jesus gedoen het ná sy vertrek van Judea na Galilea.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was die tweede wonderteken wat Jesus in Kana gedoen het. Hy het dit gedoen nadat Hy uit Judea in Galilea gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was die tweede wonderteken wat Jesus in Galilea gedoen het nadat Hy teruggekom het uit Judea.