John 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom hy by 'n stad van Samaria, wat Sigar genoem word, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy kom toe in ’n dorp in Samaria wat Sigar genoem word. Dit was naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy kom toe by 'n stad van Samar¡a wat S¡gar genoem word, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het. |
| Afrikaans 1983 | Hy kom toe by 'n dorp in Samaria met die naam Sigar, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy kom toe by 'n dorp in Samaria met die naam Sigar, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy kom toe by die stad Sigar in Samaria. Sigar was naby die stuk grond wat Jakob vir sy seun Josef gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op pad het Jesus besluit om by Sigar in Samaria te gaan rus. Sigar het naby die stuk grond gelê wat Jakob destyds aan sy seun Josef gegee het. |