John 4:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jesus vir hom: As julle nie tekens en wonders sien nie, sal julle nie glo nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het toe vir hom gesê: “As julle nie tekens en wonders sien nie, sal julle ook nooit tot geloof kom nie.”
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê toe vir hom: As julle nie tekens en wonders sien nie, sal julle nooit glo nie.
Afrikaans 1983 Jesus sê toe vir hom: “As julle nie tekens en wonders sien nie, glo julle eenvoudig nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het toe vir hom gesê: “As julle nie tekens en wonders sien nie, sal julle nooit glo nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hom gesê: “Julle wil altyd wondertekens en wonderwerke sien. As julle dit nie sien nie, dan wil julle nie glo nie!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus sê toe: “As dit nie vir al die wonderlike dinge was wat Ek gedoen het nie, sou julle ook maar nie geglo het nie.”