John 4:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Jesus self het getuig dat 'n profeet geen eer het in sy eie land nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het self plegtig verklaar dat ’n profeet nie in sy eie vaderland geëer word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Jesus self het getuig dat 'n profeet in sy eie vaderland geen eer ontvang nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het self verklaar dat 'n profeet nie in sy eie land geëer word nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het immers self getuig dat 'n profeet nie in sy eie vaderland eer ontvang nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het eendag gesê 'n profeet se eie mense dink nie hy is belangrik nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het goed geweet en het ook vir die mense gesê dat ’n profeet nie gerespekteer word deur die mense onder wie hy grootgeword het nie. |