John 4:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná twee dae het Hy daarvandaan vertrek en na Galilea gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Na twee dae het Jesus daarvandaan na Galilea toe vertrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ndie twee dae het Hy daarvandaan weggegaan en na Galil,a vertrek. |
| Afrikaans 1983 | Ná die twee dae het Jesus daarvandaan na Galilea toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná die twee dae het Jesus daarvandaan na Galilea vertrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Twee dae later het Jesus na die provinsie Galilea gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Twee dae later is Jesus Galilea toe. |