John 4:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie meer het geglo vanweë sy eie woord; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie meer van hulle eie mense het op grond van sy woorde begin glo. |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie meer het op grond van sy woord geglo |
| Afrikaans 1983 | Nog baie meer van hulle het toe tot geloof in Hom gekom op grond van wat Hy gesê het; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nog baie meer van hulle het op grond van sy woorde tot geloof gekom |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nog baie meer Samaritane het in Jesus geglo toe hulle gehoor het wat Hy alles sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gevolg was dat baie meer van hulle sy vriende geword het. |