John 4:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hierin is die woord waar: Die een saai en die ander maai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In hierdie geval is die spreekwoord só waar: ‘Die een saai en die ander een versamel die oes.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hierin is die woord waar: Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai. |
| Afrikaans 1983 | Hier is die gesegde waar: ‘Die een saai, en die ander een maai.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want in hierdie opsig is die gesegde waar, ‘Die een saai, en die ander maai.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is waar wat die mense altyd sê: ‘Een man saai die koring en 'n ander man kom sny dit af.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle ken mos die gesegde: ‘Die een saai en die ander een maai.’ |