John 4:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê die dissipels vir mekaar: Het iemand vir hom behoort te eet? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dissipels sê toe onder mekaar: “Het iemand anders dalk vir Hom iets gebring om te eet?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die dissipels sê toe vir mekaar: Het iemand dan vir Hom ete gebring? |
| Afrikaans 1983 | Die dissipels sê toe vir mekaar: “Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dissipels vra toe onder mekaar: “Iemand het tog nie vir Hom iets te ete gebring nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra die dissipels vir mekaar: “Het iemand miskien kos vir Hom gebring?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dissipels bespiegel toe onder mekaar: “Het iemand anders dalk intussen vir Hom iets gebring om te eet?” |