John 4:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Hy sê vir hulle: Ek het vleis om te eet waarvan julle nie weet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Hy het reageer: “Ék het kos om te eet waarvan júlle nie eers weet nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy sê vir hulle: Ek het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Hy het vir hulle gesê: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek het kos om te eet, maar julle weet nie wat dit is nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy antwoord was: “Ek het my eie kos waarvan julle nie eens weet nie.” |