John 4:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Intussen het sy dissipels vir Hom gebid en gesê: Meester, eet!
Afrikaans (NLV) 2011 Intussen het sy dissipels Hom gesmeek en gesê: “Rabbi, eet tog net iets.”
Afrikaans 1933/1953 En intussen het sy dissipels by Hom aangedring en gesê: Rabbi, eet.
Afrikaans 1983 Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: “Rabbi, eet tog 'n stukkie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Intussen het sy dissipels by Hom aangedring en gesê: “Rabbi, eet iets.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Voordat die mense daar gekom het, het die dissipels vir Jesus gesê: “ Rabbi, U moet iets eet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By die put het die dissipels intussen vir Hom gesê: “Rabbi, U moet iets eet.”