John 4:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hulle uit die stad gegaan en na hom gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die inwoners het toe van die dorp af na Jesus toe begin stroom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het toe uit die stad gegaan en na Hom gekom. |
| Afrikaans 1983 | Die mense het toe uit die dorp uit na Jesus toe begin kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het uit die dorp gegaan en was op pad na Hom toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het uit die stad na Jesus toe gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense het nie op hulle laat wag nie, maar is inderhaas uit die dorp uit na Hom toe. |