John 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het Judéa verlaat en weer na Galilea vertrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dus het Hy Judea verlaat en weer na Galilea toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953 het Hy Judiaverlaat en weer na Galil,a gegaan.
Afrikaans 1983 Toe Jesus dit verneem, het Hy Judea verlaat en weer na Galilea toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het Hy Judea verlaat en weer na Galilea vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe weggegaan uit die provinsie Judea en hy het teruggegaan na die provinsie Galilea.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [3-4] ’n Mens kan deur Samaria na Galilea toe gaan.