John 4:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kom kyk na 'n man wat my alles vertel het wat ek ooit gedoen het: is Hy nie die Christus nie?
Afrikaans (NLV) 2011 “Kom kyk self — ’n man het my alles vertel wat ek al gedoen het. Is hy nie dalk die Messias nie?”
Afrikaans 1933/1953 Kom kyk 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?
Afrikaans 1983 “Kom kyk, hier is 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kom kyk, hier is 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Hierdie man is tog nie die Christus nie, of hoe? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet kom kyk! Daar is 'n Man wat vir my alles vertel het wat ek gedoen het. Ek wonder of Hy die Christus is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom kyk, is Hy nie dalk die Christus nie?”