John 4:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrou het toe haar waterpot verlaat en na die stad gegaan en vir die manne gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die vrou het haar waterkruik net daar gelos, na die dorp toe gegaan en vir die mense gesê:
Afrikaans 1933/1953 Die vrou het toe haar waterkan laat staan en na die stad gegaan en vir die mense gesê:
Afrikaans 1983 Die vrou het toe haar waterkruik net daar laat staan en na die dorp toe gegaan en vir die mense gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrou het toe haar waterkruik daar gelos, na die dorp gegaan en vir die mense gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou het haar waterkruik daar gelos en sy het teruggegaan na die stad. Sy het vir die mense gaan sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vrou is toe terug dorp toe, sonder haar waterkruik. “Kom gou!” het sy die mense geroep. “Ek het ’n vreemde man raakgeloop wat my hele lewensverhaal vir my vertel het.