John 4:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus sê vir haar: Dit is Ek wat met jou spreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Jesus vir haar: “Ék is hy — Ek wat nou met jou praat!”
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê vir haar: Dit is Ek wat met jou spreek!
Afrikaans 1983 Toe sê Jesus vir haar: “Dit is Ek, Ek wat met jou praat.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus sê vir haar: “Ek Is, is die Een wat met jou praat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus sê toe vir haar: “Dit is Ek, Ek wat nou met jou praat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die Redder, die Messias, wat nou met jou praat.”