John 4:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vrou sê vir Hom: Ek weet dat die Messias kom, wat Christus genoem word; wanneer Hy kom, sal Hy ons alles vertel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vrou sê vir Jesus: “Ek weet dat die Messias kom, Hy wat die Christus genoem word. Wanneer Hy ook al kom, sal Hy ons oor alles inlig.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vrou sê vir Hom: Ek weet dat die Mess¡as kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig. |
| Afrikaans 1983 | Die vrou het vir Hom gesê: “Ek weet dat die Messias kom, Hy wat ook die Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy alles aan ons bekend maak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vrou sê vir Hom: “Ek weet die Messias kom wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy alles aan ons bekend maak. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vrou sê toe: “Ek weet daar sal 'n Messias kom. Die mense noem Hom ook die Christus. Wanneer Hy hier is, dan sal Hy vir ons alles vertel wat ons moet weet.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vrou sê toe weer: “Ek weet dat die Messias kom. Die Grieke praat mos van Hom as ‘Christus’. Nou ja, wanneer Hy kom, sal Hy vir ons van al die nuwe dinge kom vertel.” |