John 4:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God is 'n Gees, en die wat Hom aanbid, moet Hom in gees en waarheid aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom vanuit ’n hegte verhouding met die Gees en in waarheid aanbid.”
Afrikaans 1933/1953 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.
Afrikaans 1983 God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God is Gees, en wie Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is Gees. Daarom moet die mense wat Hom aanbid, vra dat die Gees hulle moet help om God reg te aanbid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Immers, God is Gees. Daarom is dit verstaanbaar en nodig dat die Heilige Gees die gelowiges moet help om Hom opreg te dien soos Hy daarvan hou.”