John 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus sê vir haar: Vrou, glo My, daar kom 'n uur wanneer julle die Vader nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem sal aanbid nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus merk toe op: “Glo My, Vrou, daar kom ’n tyd wanneer julle die Vader nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem sal aanbid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus sê vir haar: Vrou, glo My, daar kom 'n uur wanneer julle nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem die Vader sal aanbid nie. |
| Afrikaans 1983 | Jesus sê toe vir haar: “Glo My, Mevrou, daar kom 'n tyd wanneer julle die Vader nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem sal aanbid nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus sê vir haar: “Vrou, glo My, daar kom 'n tyd dat julle die Vader nóg op hierdie berg, nóg in Jerusalem sal aanbid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir haar gesê: “Mevrou, glo My, daar sal 'n tyd kom wanneer mense die Vader nie hier op die berg sal aanbid nie, en ook nie in Jerusalem nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mevrou,” sê Jesus, “dit is nie meer lank nie, dan gaan julle die Vader nie meer hier op hierdie berg of in Jerusalem aanbid nie. |