John 4:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons vaders het op hierdie berg aanbid; en julle sê dat in Jerusalem die plek is waar die mense moet aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons voorouers het op hierdie berg aanbid, maar julle sê die plek waar ’n mens moet aanbid, is in Jerusalem.”
Afrikaans 1933/1953 Ons vaders het op hierdie berg aanbid, en julle sê dat die plek waar ons behoort te aanbid, in Jerusalem is.
Afrikaans 1983 Ons voorouers het God op hierdie berg aanbid, en tog sê julle die plek waar 'n mens God moet aanbid, is in Jerusalem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons voorvaders het op hierdie berg aanbid, maar julle sê, ‘Jerusalem is die plek waar aanbid moet word.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons voorvaders het God aanbid op hierdie berg, maar julle Jode sê Jerusalem is die regte plek waar ons God moet aanbid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle Jode sê weer dat Jerusalem die regte plek is om God te aanbid. Wat sê jy daarvan?” vra sy.