John 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Alhoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar Sy dissipels,)
Afrikaans (NLV) 2011 (Jesus het nie eintlik self gedoop nie, maar sy dissipels.)
Afrikaans 1933/1953 alhoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels --
Afrikaans 1983 Eintlik was dit nie Jesus wat gedoop het nie, maar sy dissipels. —
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het nie self mense gedoop nie, sy dissipels het hulle gedoop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) (Eintlik het Jesus nie self gedoop nie. Sy volgelinge het dit namens Hom gedoen.)