John 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrou sê vir Hom: Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vrou sê vir Hom: “Meneer, ek sien dat u ’n profeet is.
Afrikaans 1933/1953 Die vrou sê vir Hom: Here, ek sien dat U 'n profeet is.
Afrikaans 1983 Die vrou het vir Hom gesê: “Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrou sê vir Hom: “Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou sê toe vir Jesus: “Meneer, ek sien jy is 'n profeet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Meneer, jy is sowaar ’n profeet. Kom, sê my ’n bietjie, ons voorvaders het God op hierdie berg aanbid.