John 4:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want jy het vyf mans gehad; en hy wat jy nou het, is nie jou man nie; daarmee het jy waarlik gesê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want jy het reeds vyf mans gehad en die een wat jy nou het, is eintlik nie jou man nie. Dit wat jy gesê het, is die waarheid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | want jy het vyf mans gehad; en die een wat jy nou het, is nie jou man nie. Dit het jy met waarheid gesê. |
| Afrikaans 1983 | Jy het reeds vyf gehad, en die een wat jy nou het, is nie jou man nie. Jy het die waarheid gepraat.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want jy het vyf mans gehad en die een wat jy nou het, is nie jou man nie. Jy het die waarheid gepraat.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het vyf mans gehad en die man by wie jy nou bly, is nie jou man nie. Jy praat die waarheid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy was voorheen al vyf maal getroud. Boonop is jy nie eens getroud met die man met wie jy nou saambly nie. Ja, jy het die waarheid gepraat.” |