John 4:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrou antwoord en sê: Ek het geen man nie. Jesus sê vir haar: Jy het goed gesê: Ek het geen man nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vrou het dadelik reageer: “Ek het nie ’n man nie.” Jesus beaam dit toe: “Jy het tereg gesê: ‘Ek het nie ’n man nie.’
Afrikaans 1933/1953 Die vrou antwoord en sê: Ek het nie 'n man nie. Jesus sê vir haar: Jy het reg gesê: Ek het nie 'n man nie;
Afrikaans 1983 Die vrou het Hom geantwoord: “Ek het nie 'n man nie.” En Jesus sê vir haar: “Dis reg wat jy nou gesê het: ‘Ek het nie 'n man nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrou het Hom geantwoord: “Ek het nie 'n man nie.” Jesus sê vir haar: “Jy sê tereg, ‘'n Man het ek nie,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou het vir Hom gesê: “Ek het nie 'n man nie.” Toe sê Jesus: “Jy praat die waarheid, jy het nie 'n man nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het nie ’n man nie,” sê sy. “Dit is ’n eerlike antwoord,” sê Jesus.