John 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus sê vir haar: Gaan roep jou man en kom hierheen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê vir haar: “Gaan roep jou man en kom dan terug hiernatoe.”
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê vir haar: Gaan roep jou man en kom hier.
Afrikaans 1983 Hy sê toe vir haar: “Gaan roep jou man en kom terug hierheen.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sê vir haar: “Gaan roep jou man en kom terug hierheen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir haar gesê: “Gaan roep jou man en kom terug hiernatoe!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy vra haar toe: “Gaan roep gou jou man en kom hier.”