John 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus antwoord haar: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry; |
| Afrikaans 1983 | Maar Jesus antwoord haar: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het haar geantwoord: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir haar gesê: “Elkeen wat van hierdie put se water drink, sal weer dors word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wel, elkeen wat van hierdie put se water drink, sal na ’n rukkie weer dors word,” antwoord Jesus. |