John 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nikodemus antwoord en sê vir hom: Hoe kan hierdie dinge wees?
Afrikaans (NLV) 2011 Nikodemus reageer toe en vra Hom: “Hoe is dit moontlik dat hierdie dinge gebeur?”
Afrikaans 1933/1953 Nikod,mus antwoord en sê vir Hom: Hoe kan hierdie dinge gebeur?
Afrikaans 1983 Nikodemus vra Hom toe: “Maar hoe is dit moontlik?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierop vra Nikodemus Hom: “Hoe kan hierdie dinge gebeur?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nikodemus het vir Jesus gevra: “Hoe gebeur dit?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoe op aarde kan dit wees?” vra Nikodemus.