John 3:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het: Julle moet wedergebore word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie verwonderd wees dat Ek vir jou gesê het julle moet van bo gebore word nie.
Afrikaans 1933/1953 Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie.
Afrikaans 1983 Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesê het: Julle moet opnuut gebore word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie daaroor verbaas wees dat Ek vir jou gesê het, ‘Julle moet van bo gebore word’ nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moenie verbaas wees dat Ek vir jou sê julle moet weer gebore word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daarom moet jy nie vol allerhande vraagtekens wees oor my woorde dat julle nog ’n keer gebore moet word nie. Leer uit die natuur.