John 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nikodemus sê vir hom: Hoe kan 'n mens gebore word as hy oud is? kan hy vir die tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nikodemus vra toe: “Hoe kan ’n mens gebore word as hy al ’n bejaarde is? Hy kan tog nie vir ’n tweede keer in sy ma se skoot gaan en gebore word nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Nikod,mus sê vir Hom: Hoe kan 'n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie 'n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie? |
| Afrikaans 1983 | Nikodemus vra Hom toe: “Hoe kan 'n mens gebore word as hy al 'n ou man is? Hy kan tog nie 'n tweede keer in sy moeder se skoot kom en gebore word nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nikodemus sê vir Hom: “Hoe kan 'n mens weer gebore word as hy reeds oud is? Hy kan tog nie 'n tweede keer in die moederskoot ingaan en gebore word nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nikodemus sê toe vir Hom: “Maar hoe kan 'n mens gebore word as hy klaar groot is? 'n Mens kan nie 'n tweede maal in sy ma ingaan en weer gebore word nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoe is dit moontlik om as jy al groot en oud is, nog ’n keer gebore te word?” vra Nikodemus Hom. “’n Mens kan mos nie ’n tweede maal in jou ma terugklim om weer ’n keer gebore te word nie.” |