John 3:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Vader het die Seun lief en het alles in Sy hand gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Vader het die Seun lief en Hy het Hom gesag oor alles gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. |
| Afrikaans 1983 | Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Vader is lief vir die Seun en Hy het alles vir die Seun gegee, sodat die Seun oor alles en almal kan regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Vader het sy Seun lief en het alles aan Hom gegee. Daarom het die Seun beheer oor alles. |