John 3:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God, want God gee die Gees aan hom nie met mate nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hóm het God gestuur om die woorde van God mee te deel, want God gee Hom sy Gees sonder om dit af te meet.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God; want God gee Hom die Gees nie met mate nie.
Afrikaans 1983 God het Hom immers gestuur, en Hy spreek die woorde van God, want God gee Hom sy Gees sonder enige beperking.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Hy vir wie God gestuur het, spreek die woorde van God; God skenk immers die Gees nie in geringe mate nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het die Seun gestuur. Die Seun sê vir die mense wat God vir Hom gesê het, want God gee sy hele Gees vir Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het Hom gestuur om sy boodskap vir ons te bring. Die Seun kan dit doen, want God het die Gees aan Hom gegee sonder voorwaarde of beperking.